| |
Dokumentasie
en inligting benodig vir huweliksbevestiging
|
| |
|
| |
SA
Burgers: |
| 1. |
Afskrif van elk se SA id dokument (nie gesertifiseerd) |
| 2. |
2 Paspoort foto’s elk (kleur of swart & wit) |
| 3. |
2
Getuies (1elk), bo 18 jaar, moet SA burgers wees &
'n afskrif van elkeen se id |
| 4. |
Indien
enige van die partye voorheen getroud was, afskrif van
finale egskeidingsbevel / sterftesertifikaat waar en
indien van toepassing |
| 5. |
Indien
buite gemeenskap van goedere in die huwelik tree, brief
vanaf die prokureur wat die opstel van sodanige huwelikskontrak
bevestig |
| |
|
| |
Buitelanders: |
| |
Soos
bo, maar ipv id afskrif, word 'n afskrif van paspoort
en visa vereis |
| |
|
| |
Kontak
Pastoor Lizelle (072 464 6138) of Pastoor
Peter (082 555 4847) vir meer inligting of hulp
met betrekking tot troues. |
| |
|
| |
Fotograaf:
Elize Terblanche by Elize@ghphoto.co.za
(spesialiseering in trou foto’s)
www.photographybyelize.co.za
|
| |
|